Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  FASILITEITE

BIBLIOTEEK 2017

Die biblioteek van Hoërskool Montagu het nuwe boeke wat leerders kan uitneem.

    


TWEEDE REKENAARLOKAAL

NUWE BIBLIOTEEK 2012

Hoërskool Montagu beskik oor die volgende fasiliteite binne die skoolgebou:

- 17 Onderrig lokale
- 2 Laboratoriums
- 2 Rekenaar lokale
- 1 Skoolsaal
- 1 Musiek lokaal
- 1 Biblioteek

Al die sportfasiliteite is by die skool en ons beskik oor die volgende:

- 2 Rugby velde waarvan 1 ligte het
- 4 Netbalbane waarvan 1 ligte het
- 2 Hokkievelde
- 1 Krieketveld
- 2 Krieketnette
- 3 Tennisbane
- Paviljoen met kleedkamers
- Klubhuis
- 2 Snoepies

 

KLIEK HIER OM FOTOBLAD OOP TE MAAK