Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  LEERDERRAAD

Die Bestuurskomitee bestaan uit 12 graad 12 leerders en word beskou as die dissiplinêre arm van die VRL.  Die twee hoofleiers dien ook as leiers van die bestuurskomitee.


Die VRL bestaan uit 3 lede van elke graad (8-11) met die twee hoofleiers uit graad 12.

Wat is die plig van die Bestuurskomitee?

- Verantwoordelik vir netheid van leerders
- Verantwoordelik vir dissipline en orde by rye, in gange en pouse op terrein
- Reël van verskeie funksies en fondsinsamelings meet met die VRL.  Belangrikste is:
-  Valentynsdans
-  Gesinsaand (speletjies, klasoptogte ens)
-  Mnr en Mej HSM
-  Oscars

Daar word elke 2de Maandag middag alleen vergader en elke Woensdag 1ste pouse   saam met die VRL

Aan die begin van die termyn word daar 'n opleidingseminaar bygewoon.

HSM het die afgelope 14 jaar afgevaardigdes gehad by Die Burger se Jeugleierskonferensie.

HOOFLEIERS 2017

HOOFLEIERS 2017

Van links: Clarise le Grange (onderhoofmeisie), Jaco Joubert (hoofseun), Jana den Engelsman (hoofmeisie) en Jason Benjamin (onderhoofseun).

BESTUURSKOMITEE 2017

BESTUURSKOMITEE 2017

Agter van links: Janco van der Westhuizen, Clarise le Grange (onderhoofmeisie), Jaco Joubert (hoofseun), Jana den Engelsman (hoofmeisie), Jason Benjamin (onderhoofseun) en Dawro Kock.

Voor van links: Courtney du Toit, Mareka Conradie, Getshe Segelaar, Gregg Gabriel, Alexa Esterhuyse en Andrea Oberholzer.

VRL 2017

VRL 2017

Heel agter van links: Elzé Kriel, Jaco Joubert, Clarise le Grange, Jana den Engelsman, Jason Benjamin en Nicole van Zyl.

Middel van links: Zenobia Wiese, Anke le Grange, Sune den Engelsman en Requelle Johnson.

Voor van links: Ferdi Coetzee en Sylvester Moses.

KLASLEIERS 2017

Voor: P Theodore, M van Zyl, J Snyman, A Ellis, J Herling, J Wright en R Rossouw.

2de ry: D van der Westhuizen, K Cupido, J Mattheys, H Gous, D Wicombe, L Neethling en J Fabricius.

3de ry: C Sacco, B Pekeur, K Jansen, L Deetlefs, T Hanekom en L Lekay.

4de ry:  S Pieterse, A Hoogbrand, M du Toit, L Koch, M Pekeur en F Mellet.

Agter: A Soldaat, K Swanepoel, B Nortje, W Jafta en J Zurnamer.