Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  LANDSDIENS

LANDSDIENS- SPRINGBOK

Van die vyf kinders in die Wes-Kaap wat hul Springbok-kleure in Landsdiens verower het, is twee van ons skool.

Baie geluk aan Anita Swart en Nicole van Zyl vir die besonderse prestasie.

LANDSDIENS PLANT BOOM TER NAGEDAGTENIS AAN MNR HERIAN SAAYMAN NOV 2016

BOOMPLANT

LANDSDIENSBESTUUR 2016

LANDSDIENSBESTUUR 2016

WES-KAAP VERTEENWOORDIGERS BY NASIONALE KAMP 2016

NASIONALE KAMP 2016

Die volgende landsdienslede is tydens die streekkamp verkies om die Wes-Kaap by die Nasionale kamp te verteenwoordig.  Die nasionale kamp vind plaas tydens die Desembervakansie.  Van links na regs is Maritsa Terreblanche, Albert Swart en Nicole van Zyl.