Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  NOODHULP

BORGE 2016

SOZO NOODDIENSTE

NOODHULP

Ons skool is bevoorreg om 'n groot groep van ongveer 50 opgeleide Rugby-Medics te hê wat Saterdae tydens al ons tuis-sportgeleenthede diens doen.  Opleiding vind elke jaar in Februarie by die skool plaas en word gedoen deur Mnr Gunther von Bentheim van Worcester.  Hierdie opleiding vind onder die vaandel van Boksmart en SA Rugby plaas en word gratis aan leerders verskaf.  Leerders word spesifiek opgelei in die behandeling van sportbeserings.  Wanneer 'n leerder 'n sekere aantal ure noodhulpdiens verrig het, kwalifiseer hulle vir erekleure.

OPLEIDING 2016

Die jaarlikse noodhulpopleiding het plaasgevind op 18 en 19 Januarie in die skool se klubhuis.  Hieronder demonstreer Mnr von Bentheim aan die groep hoe 'n nekstut aangesit moet word.

OPLEIDING 2016

GR 12 RUGBY-MEDICS 2016