Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  MUSIEK

2017!

Jana Groenewald sorg vir ‘n buitengewone prestasie. Sy slaag haar Unisa graad 5 teorie in musiek met ’n onderskeiding (86%).



Musiek kan as vak aangebied word vanaf Gr 10 - 12.  Kontak die skoolhoof by 023-6141390 vir besonderhede.

LOF VIR UNISA FINAAL JUNIE 2016

Izel Stemmet slaag haar Unisa Gr 8 Musiekeksamen met lof.

IZEL STEMMET

MUSIEKPRESTASIE 2016

ENRIKE GROENEWALD

Enrike Groenewald ontvang die UNISA Hennie Joubert Meriete Prys vir musiek vir haar prestasie in Graad 4 Klavier.

MUSIEKPRESTEERDERS 2015

MUSIEKPRESTEERDERS 2015

MUSIEK PRESTASIES 2015

Die volgende leerders het almal vanjaar UNISA musiekeksamens afgelê.  Hulle is op die foto van links na regs:

Izel Stemmet (Slaag Gr 5 viool met Eervolle vermelding), Henry Viljoen (slaag Klavier Gr 3 cum laude) en Jana Groenewald (slaag Gr 6 klavier met Eervolle vermelding).