Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  KOOR

SKOOLKOOR 2015

Die skoolkoor word vanaf 2015 afgerig deur Mev Aletta de Winter.  Sy het haar B.Mus aan die UV van Pretoria verwerf en het al meer as 30 jaar ondervinding van musiek- en koorafrigting.  Sy beskik oor 'n Lisensiaat in Klavier en Sang, asook Finaal in Fluit en Orrel.

U kan haar kontak by avanroi@gmail.com.

SKOOLKOOR 2015

 

PRESTASIE 2014

Tydens die Montagu Jeugkunstefees het die koor, onder leiding van Dr Sebastian Pretorius, 86% vir hul optrede gekry en daarmee die Trofee vir die Beste Musiekoptrede tydens die kunstefees verwerf.