Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  INDABA

 

                                                         

Indaba Redaksie 2017

 

 

SKOOLKOERANT 

Die INDABA is ons skoolkoerant, onder leiding van Mev Petro Brits en haar toegewyde span wat elke kwartaal ons leerders op hoogte van sake hou.  Die joernaliste kry kans om vaardighede te leer, hulle skryfkuns te ontwikkel asook om te sien hoe werk 'n koerant.  Die INDABA verskyn een keer per kwartaal met die doel om die skool se nuus en relevante onderwerpe onder leerders se aandag te bring.

Wat bied INDABA ons leerders:


- Een keer per jaar word die NSP Skoolkoerant kursus bygewoon
- Ons vergadering amptelik die eerste Maandag van elke maand (volle redaksie)
- Informele vergaderings word op 'n gereelde basis in kleiner groepe gehou
- INDABA neem deel aan die NSP Skoolkoerant kompetisie
- Leerders woon skryfkursusse by                                                                                         

  - Leerders ontwikkel hulle skryfvaardighede en leer van hoe 'n koerant werk.


 INDABA HOOFREDAKSIE 2016

INDABA HOOFREDAKSIE 2016

Agter:  Elma Burger, Annabelle du Plessis en Jana Uys
Voor:  Izel Stemmet, Jason Benjamin en Clarisse le Grange
Courtney du Toit was afwesig toe die foto geneem is.