Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  DRAMA

Revue 2017!!

Op 22 en 23 Maart 2017 is ons jaarlikse revue aangebied met die tema ‘n Kaapse Draai. 

Fotos is in die gallery beskikbaar.  

REVUE 2015

REVUE GR12 DANSERS

GR9 DANSERS

TONEEL 2014

Die toneelstuk, "Perspectives", onder leiding van Alex Gibaud van die Helen O'Grady Academy, ontvang 'n goue toekenning vir hul optrede by die Montagu Jeugkunstefees.

TONEEL 2014

2014

LEERDERS VAN HOëRSKOOL MONTAGU TREE OP BY KKNK

KKNK 2014

Drie van die Hoërskool Montagu se talentvolle jong leerders het die voorreg gehad om deel te wees van 'n musiekproduksie onder leiding van Pedro Kruger en sy span by die KKNK vanaf 2 - 7 April.  Mikhail Gertse (16), Shaun-Connery Jansen (17) en Juwayne Alcaster (17) was deel van die produksie #checkityt@route62#  waarin tien tieners uit die Roete 62 streek opgetree het.

Die ondervinding was enige belowende leerder se droom.  Nie net het hulle die kans gekry om met hul televisie- en filmhelde kennis te maak nie, maar het hulle kennis en leiding onder bekwame mentors opgedoen.  Dit was die geleentheid van 'n leeftyd. 

Die Krit het in 'n resensie die produksie as "fantasties" beskryf.  Die resensent, Piet Matipa skryf ook as volg:  "Mikhail Gertse se stem sal selfs hoenders hoendervleis gee.", "Shaun-Connery Jansen se woorde raak diep.." en "Juwayne Alcaster gee nuwe betekenis aan die woord dans."

Ons  skool is trots op ons jong akteurs en is dankbaar vir die geleentheid wat hul gekry het.

2013

"OOS-WES, TUIS-BES" REVUE MAART 2013

OOS-WES, TUIS-BES

KLIEK HIER OM MEER FOTO'S VAN ONS MUSICAL TE SIEN