Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  HOKKIE

Interskole 2017

2017!

Hokkietoer na Mosselbaai!

In die Aprilvakansie het 15 hokkieseuns getoer na Mosselbaai vir die Arthur Johnson-sportweek.  Die dae het bestaan uit afrigtingsessies en wedstryde.  Die toer het baie hoogtepunte opgelewer soos die 5-0 wen in die uitspeelwedstryd.  Uit die groep is 3 van ons spelers gevra om na Italië te toer later in die jaar as deel van ‘n Arthur Johnson-toerspan. Cameron Shaw en Zeanne Sauer kan ongelukkig nie, maar Nathan Maritz gaan saam!

Ons skool het 8 hokkiespanne - vyf dogterspanne en drie seunspanne wat speel in ouderdomsgroep o/14, o/16 en o/18.

INTERSKOLE 2016

Montagu wen 5 uit die 7 hokkiewedstryde met 2 gelykop!

EERSTE DOGTERS HOKKIE

DOGTERS HOKKIE TOERGROEP 2016

Die o/18 dogtershokkiespan van die Hoërskool Montagu het vanaf 18 - 22 Maart 'n hokkiekursus by die Hoërskool DF Malan in Bellville bygewoon.   Tydens die prysuitdeling is Montagu se span aangewys as die span wat die beste kon saamwerk uit al 44 skole.  Die span is vergesel deur hul afrigter, Mev Salome Burger.

Tydens die eerste ligawedstryd wat op Saterdag 9 April op Robertson plaasgevind het, het die span kans gekry om nuwe vaardighede toe te pas en het hulle dan ook hul eerste oorwinning van die nuwe seisoen (1 - 0) teen die span van Hoërskool  Robertson behaal.

HOKKIE TOERGROEP 2016

BOLANDSPELERS 2016

BOLAND HOKKIE 2016