Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  NETBAL

Interskole 2017!

2017!

 

Netbaltoer na Mosselbaai!

Gedurende die Aprilvakansie het die eerste netbal-oefengroep getoer en deelgeneem aan die Arthur Johnson-sportweek. Daar was afrigtingssessies in die oggende en wedstryde in die middae. Daar was 10 wedstryde waarvan 6 gewen is, 1 gelykop gespeel is en 3 verloor is.

Ankia Burger, Courtney du Toit en Shanesia Louw is genader om saam met ‘n toerspan in Skotland te gaan netbal speel gedurende die Septembervakansie. Claudine Soldaat is geidentifiseer as een van die top opkomende spelers van die toernooi.

 

 


INTERSKOLE NETBAL 2016

Bredasdorp wen die interskole wedstryd.

EERSTE NETBAL 2016

SA NETBAL O/18

SA O/18 NETBAL 2016

Ons is baie trots op Lauren Adendorf wat in die SA o/18 netbalspan opgeneem is.  Sy vertrek op 29 April na Auckland, Nieu Seeland waar die SA span gaan meeding teen spanne van Australië, Sri Lanka, Fidji en Maleisië.

BOLAND NETBAL 2016

BOLAND NETBAL 2016

Leandrey Koch, Courtney du Toit en Deborah Brown.  Lauren is outomaties deel van die Bolandspan.