Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  RUGBY

Interskole 2017!

Rugbytoer na Riversdal!

Die rugbyseuns het die Aprilvakansie getoer na Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal.  Die rugbyspan wen Monument Park 52-10 en speel ook teen Sentraal Bloemfontein en Hoërskool Belville.

INTERSKOLE 2016

Montagu speel 9 elk gelykop teen Bredasdorp.

EERSTE RUGBY

OAKDALE GROEP 2016

Die o/19 A rugbyspan van die Hoërskool Montagu het vanaf 18 tot 23 Maart die Oakdale Rugbyweek by Riversdal bygewoon.  Die skool woon al die afgelope 20 jaar elke jaar hierdie geleentheid by.  Die span is vergesel deur Mnre Mornè Roos, Johandrè Olivier en Louis Bruwer.  Vanjaar het hul oorwinnings behaal teen HS Kirkwood (20 - 5) en HS Vredendal (19 - 15).  

OAKDALE GROEP 2016

KLIEK HIER OM MEER RUGBY FOTO'S TE SIEN