Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  GEMEENSKAP AKSIES

GEMEENSKAP PROJEKTE

Montagu Hoërskool het jaarliks verskeie aksies van uitreik na die gemeenskap.

  • Die VRL besoek jaarliks die plaaslike ouetehuis voor Paasnaweek om 'n middag met die bejaardes te spandeer en paaseiers uit te deel.
  • Die VRL se jaarlikse fondsinsameling ten bate van KANSA vind in Augustus by die skool plaas.  'n Sivviedag word gereël tesame met koffie en doughnuts wat verkoop word.  Alle fondse wat ingesamel word gaan na KANSA.
  • Die BK ondersteun elke jaar Die Burger se Kersfonds en daar word regdeur die jaar geld ingesamel ten bate van hierdie fonds.
  • Ons Landsdiens het ook verskeie projekte deur die jaar wat uitreik na die gemeenskap toe. Die hospitaal is al besoek en daar is deelgeneem aan die KANSA - deurnag aflos wat deur Bonnievale Hoërskool aangebied is.

PIENK CIVVIEDAG

PAASTYD

Net voor Paasnaweek het die VRL gaan paaseiers uitdeel by die plaaslike tehuis vir Bejaardes.

VRL BESOEK OUETEHUIS

 

KLIEK HIER OM FOTO'S VAN PROJEKTE TE SIEN