Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur

KLIEK VIR FACEBOOK BLAD

2019 Wisseltrofee Wenners

V.l.n.r.: Jandré Mellet, Frede Mellet, Suné den Engelsman, Requelle Johnson, Reshenda Johnson, Anro Nel, Henry Viljoen, Gwen-lynne Plaatjies, Zindi van Zyl, Claudine Soldaat, Anton Jordaan, Bertha Bopheka.


MATRIEKS 2017 - 100% SLAAG

10 A-GEMIDDELDES (2 BO 90%) en 87 VAK A-SIMBOLE

Matrieks skenk skoolskoene en -klere! 

100% slaagsyfer vir MATRIEKS 2016!

Die Hoërskool Montagu het verlede jaar 72 Gr 12-leerders gehad waarvan 100% geslaag het.  Dit maak ons een van die slegs 111 skole landwyd  wat met 'n 100% slaagsyfer kan spog!  Altesaam 74 vak A-simbole is behaal en 72% van die klas slaag met Universiteitsvrystelling.

Drie leerders behaal gemiddelde A-simbole.  Die toppresteerder is Jana Uys met 8 onderskeidings en 'n gemiddeld van 88%.  Loumari Enslin is in die tweede plek met 'n gemiddeld van 87% en 8 vak A's.  Elma Burger behaal 83% gemiddeld en slaag 5 vakke met onderskeiding. 

 

WISKUNDE EN WETENSKAP FOKUS SKOOL

 


Fotoblaaie : WINTERBAL 2019



JAARLEUSE VIR 2019: SOS: Selfdissipline Ontgin Sukses



Belangrike datums

Elke leerder ontvang maandeliks 'n maandbrief wat al die belangrike datums bevat.