Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  KULTUUR

REVUE 2017


REVUE OVER THE RAINBOW 2015

Ons het vanjaar weer 'n Revue aangebied met die tema Over the Rainbow.  Ongeveer 180 leerders was betrokke.  Op Woensdagmiddag 25 Maart is 'n vertoning gratis aan plaaslike Tehuise vir Bejaardes aangebied waar gratis verversings ook verskaf is.

Die aandvertonings het plaasgevind op Donderdag en Vrydag 26 en 27 Maart.  Die produksie bestaan uit 'n reeks sprokiesverhale.  Elke graad van Gr 8 - 12 het 'n sprokie gekry wat hul met dans en sang moes uitbeeld.  Die boodskap van die opvoering was dat daar altyd hoop is en dat "kwaad" uiteindelik deur "goed" oorwin word.

REVUE 2015

Ons toneelstuk, Perspectives, kry 'n Goue toekenning by die 2014 Montagu Jeugkunstefees

TONEEL 2014

BESOEK DIE FOTOBLAAIE OM FOTO'S VAN DIE REVUE TE SIEN