Algemene Inligting
TUIS
AKADEMIE
ALGEMEEN
KOMMUNIKASIE
KOSHUIS
KULTUUR
LEERDERSAKE
NUUS
ONDERSTEUNERSKLUB
SOSIAAL
SPORT
KONTAK EN DOKUMENTE
OUDSKOLIER
    Foto Blaaie
Algemeen
Sport
Kultuur
  SPORT

Kliek hier om die sport datums van 2017 te kry!

BORGE VIR 2017

RUGBY

VIKING

 

 

NETBAL

Montagu Agrimark

HOKKIE

Montagu Toyota

La Priére

PWC

NOODHULP

Montagu Dried Fruit and Nuts

Sozo Nooddienste

 

 

SPORTMAN EN SPORTVROU 2017

Courtney du Toit en Keenan Opperman. 

MONTAGU WEN INTERSKOLE 2016!

Op Saterdag 20 Augustus 2016 het die jaarlikse interskole teen Bredasdorp op Montagu plaasgevind.  Montagu wen vanjaar 5 uit die 7 hokkiewedstryde (met 2 wedstryde gelykop), ons wen 6 van die 10 netbalwedstryde en verloor slegs een van die 7 rugbywedstryde.  Dit was 'n lieflike dag en goeie sportmangees is deur alle deelnemers getoon.  Op die pawiljoen het die Monties ook gewys waartoe hulle instaat is.